Skip to main content

Peet Janse van Rensburg

Ek getuig graag van die professionele en voortreflike diens wat Johan Vosloo aan my gelewer het met die belegging wat ek by Aluma gemaak het. Johan het deurentyd opgevolg om seker te maak ek is tevrede. Ek kan Johan van Aluma met vrymoedigheid aanbeveel vir enige iemand wat ‘n belegging wil maak.